Search form

Markus 7:21-22

21-22want die slegte dinge wat ’n mens dink, kom van binne, uit sy hart. Dit is die slegte dinge wat ’n mens dink wat hom laat sonde doen: soos om seks te hê met iemand met wie hy nie mag nie, of te steel, of ’n mens te vermoor, of egbreuk te pleeg, of ander mense se goed te wil hê, of slegte dinge te doen, of skelm te wees, of te doen net wat hy wil, of jaloers te wees, of sleg te praat van ander mense, of hoogmoedig te wees, of nie te dink wat hy doen nie. 23Al hierdie slegte dinge kom van binne. Dit maak ’n mens onrein.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index