Search form

Markus 7:24

Die geloof van ’n vrou wat nie ’n Jood was nie

(Ook Matt 15:21-22,25-28)

24Jesus het opgestaan en Hy het van daar weggegaan na plekke naby die stad Tirus. Hy het in ’n huis gaan bly, en Hy wou nie hê iemand moes weet Hy is daar nie. Maar die mense het gou uitgevind dat Hy gekom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index