Search form

Markus 7:4

4Wanneer hulle iets gekoop het, dan het hulle dit altyd eers op ’n spesiale manier gewas. Dan het hulle geëet. Hulle het ook nog baie ander dinge gedoen soos hulle voorouers gedoen het, hulle het hulle koppies, bekers, koperbakke, tafels en banke op ’n spesiale manier gewas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index