Search form

Markus 7:6

6Jesus sê toe vir hulle: “Julle is skynheilig. Dit is waar wat die profeet Jesaja oor julle gesê het. Hy het geskryf:

“God sê: Hierdie volk sê

hulle respekteer My,

maar dit is nie waar nie,

hulle harte is ver van My.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index