Search form

Markus 8:1

Jesus gee vir 4 000 mense kos

(Ook Matt 15:32-39)

1In daardie tyd was daar weer ’n groot klomp mense saam met Jesus en hulle het niks kos gehad nie. Jesus het sy dissipels na Hom toe geroep en vir hulle gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index