Search form

Markus 8:11

Die Fariseërs wil ’n wonderteken sien

(Ook Matt 12:38-39; 16:1,4; Luk 11:16,29; 12:54-56)

11Daar kom toe Fariseërs en hulle het met Jesus begin stry. Hulle wou Hom toets en kyk wat Hy doen. Daarom het hulle vir Hom gevra om ’n wonderteken te wys wat van God kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index