Search form

Markus 8:12

12Jesus het gesug en gesê: “Hoekom wil die mense wat nou lewe, ’n wonderteken sien? God sal nie ’n wonderteken vir hulle wys nie. Dit is seker.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index