Search form

Markus 8:22

Jesus maak ’n blinde man gesond in Betsaida

22Jesus en sy dissipels het in die stad Betsaida gekom. Die mense het ’n blinde man na Jesus toe gebring en hulle het Hom gesoebat om aan die man te raak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index