Search form

Markus 8:23

23Jesus het die blinde man se hand geneem en Hy het hom uit die dorpie gelei. Jesus het op die man se oë gespoeg en Hy het sy hande op die man gesit. Toe vra Jesus vir hom: “Wat sien jy?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index