Search form

Markus 8:34

Hoe ’n mens vir Jesus moet volg

(Ook Matt 16:24-28; Luk 9:23-27; Joh 12:25)

34Jesus het toe al die mense wat daar was, saam met die dissipels na Hom toe geroep. Hy het vir hulle gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet hy sal aan ’n kruis sterf. Dit is hoe hy My moet volg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index