Markus 9:14
Daar was ’n onrein gees in ’n seun, en Jesus het die seun gesond gemaak
(Ook Matt 17:14-21; Luk 9:37-43)
14Daarna het Jesus en die drie dissipels teruggegaan na die ander dissipels toe. Hulle het gesien daar is ’n groot klomp mense rondom die ander dissipels. Die skrifgeleerdes was besig om met die dissipels te stry.