Search form

Markus 9:2

God sê Jesus is sy Seun

(Ook Matt 17:1-5,8-9; Luk 9:28-30,33-36)

2Ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saam met Hom geneem tot op ’n hoë berg. Daar was nie ander mense by hulle nie. Daar by hulle het Jesus toe skielik begin anders lyk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index