Search form

Matteus 1:20

20Terwyl Josef hieroor gedink het, het daar ’n engel van die Here aan hom verskyn en vir hom gesê: “Josef, jy wat van die nageslag van Dawid is, jy moenie bang wees om met Maria te trou nie. Sy verwag ’n baba, maar dit is die Heilige Gees wat dit laat gebeur het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index