Search form

Matteus 10:1

Jesus stuur die twaalf dissipels om te gaan preek

(Ook Mark 6:7; 3:13-19; 6:8-11; Luk 9:1; 6:13-16; 9:2-5; 10:2-12)

1Jesus het sy twaalf dissipels na Hom toe geroep. Hy het vir hulle krag gegee om onrein geeste uit mense te jaag en om al die siek mense gesond te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index