Search form

Matteus 10:10

10Moenie ’n rugsak saamneem wanneer julle gaan nie, en moenie nog klere of nog sandale of ’n kierie saamneem nie. Wanneer iemand werk, dan moet ’n mens hom beloon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index