Search form

Matteus 10:16

Mense wat glo, sal swaarkry

(Ook Mark 13:9-13; Luk 10:3; 12:11-12; 6:40; 21:12-19; Joh 13:16)

16Jesus het ook gesê: “Ek stuur julle na die mense in die wêreld, en julle sal soos skape wees wat tussen gevaarlike wolwe is. Daarom moet julle versigtig wees soos die slange, en soos duiwe moet julle niks verkeerd doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index