Search form

Matteus 10:26

Die dissipels moet vir God bang wees, nie vir mense nie

(Ook Mark 4:22; Luk 12:2-7; 8:17)

26“Julle moenie bang wees vir daardie mense nie. God is Koning, niemand kan hierdie geheim wegsteek nie. Almal sal dit sien en daarvan weet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index