Search form

Matteus 10:30-31

30-31Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”

Hoe om Jesus se dissipel te wees

(Ook Matt 10:21; 16:24-25; Mark 8:38,34-35; 9:37,41; 10:29-30; Luk 12:8-9; 9:26; 12:51-53; 9:23-24; 14:26-27; 17:33; 9:48; 10:16; Joh 12:25; 13:20; 5:23; 12:44)

32Jesus het gesê: “As iemand nie bang is om vir mense te sê hy behoort aan My nie, dan sal Ek vir my Vader in die hemel ook sê daardie persoon behoort aan My.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index