Search form

Matteus 10:42

42“Daar is mense wat dink party van my dissipels is nie belangrike mense nie. Maar iemand wat vir een van hulle ’n beker koue water gee net omdat hy my dissipel is, vir hom sal God baie goeie dinge gee. Ek sê dit vir julle, dit is baie seker.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index