Search form

Matteus 11:17

17Party kinders sê:

“ ‘Ons het vir julle trou-musiek

op die fluit gespeel,

maar julle wou nie dans nie.’

“En die ander kinders sê:

“ ‘Ons het vir julle

’n begrafnis-lied gesing,

maar julle wou nie huil nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index