Search form

Matteus 11:2

2Johannes die Doper was toe in die tronk en hy het gehoor wat Christus alles gedoen het. Johannes het ’n paar van sy dissipels na Jesus toe gestuur om vir Hom te vra:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index