Search form

Matteus 11:20

Die mense wat nie wil glo nie, sal swaarkry

(Ook Luk 10:12-15)

20Jesus het die meeste van sy wonderwerke gedoen in ’n paar stede. Maar die mense in hierdie stede het nie verander nie en hulle het nie begin lewe soos God wil hê mense moet lewe nie. Jesus het toe kwaai begin praat met hulle en gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index