Search form

Matteus 12:1

Jesus is die Here van die Sabbatdag

(Ook Mark 2:23-28; Luk 6:1-5)

1In daardie tyd het Jesus en sy dissipels op ’n Sabbatdag deur ’n koringland geloop. Sy dissipels het honger geword en hulle het begin om koring-are te pluk en die koringkorrels te eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index