Search form

Matteus 12:13

13Jesus sê toe vir die man: “Steek jou hand uit.”

Die man het sy hand uitgesteek, en toe was sy hand gesond, dit was soos die ander hand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index