Search form

Matteus 12:15

Jesus is die dienaar van die Here, Hy maak siek mense gesond

(Ook Mark 3:7-12; Luk 6:17-19)

15Jesus het geweet wat die Fariseërs wil doen, en Hy het weggegaan van daardie stad. Daar was baie mense wat saam met Jesus gegaan het. Hy het al die siek mense gesond gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index