Search form

Matteus 12:18

18“God sê: Hier is my Dienaar.

Ek het Hom gekies

om vir My te werk.

Ek is lief vir Hom.

Hy maak My bly.

Ek sal my Heilige Gees

vir Hom gee

en Hy sal vir al die volke vertel

wat Ek wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index