Search form

Matteus 12:20

20Die Dienaar sal nie

’n stukkende riet afbreek nie.

Hy sal nie ’n lamp wat dof brand,

doodblaas nie.

Ja, Hy sal jammer wees

vir die mense wat swaarkry

en wat swak is.

Hy sal dit doen

totdat Ek gedoen het

wat Ek wil doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index