Search form

Matteus 12:22

Die Fariseërs sê Jesus is Beëlsebul

(Ook Matt 9:32-34; Mark 3:22-30; Luk 11:14-15,17-23; 12:10)

22Die mense het ’n man na Jesus toe gebring. Die man was blind en stom. Hy het ’n duiwel in hom gehad. Jesus het die man gesond gemaak, en die man kon weer praat en sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index