Search form

Matteus 12:25

25Jesus het geweet wat hulle dink, en Hy het vir hulle gesê: “Wanneer die mense in ’n land nie kan saamwerk met mekaar nie, dan sal vyande die land oorwin. En wanneer die mense in ’n stad of in ’n huisgesin nie kan saamwerk met mekaar nie, dan sal hulle nie bymekaar bly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index