Search form

Matteus 12:32

32As iemand iets sê teen die Seun van die mens, dan sal God dit vergewe, maar as iemand iets sê teen die Heilige Gees, dan sal God dit nooit vergewe nie, nie in hierdie lewe nie, en ook nie in die lewe wat sal kom nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index