Search form

Matteus 12:33

Dinge wat ’n mens sê, wys wat in sy hart is

(Ook Matt 7:16-20; Luk 6:43-45)

33“Julle weet ’n goeie boom dra goeie vrugte en ’n slegte boom dra slegte vrugte. ’n Mens ken ’n boom wanneer jy sien watter vrugte dit dra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index