Search form

Matteus 12:35

35’n Goeie mens het ’n klomp goeie dinge in sy hart, daarom praat hy altyd goeie en mooi woorde. ’n Slegte mens het ’n klomp slegte dinge in sy hart, daarom praat hy altyd slegte dinge.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index