Search form

Matteus 12:38

Die Fariseërs wil ’n wonderteken sien

(Ook Matt 16:1-2,4; Mark 8:11-12; Luk 11:16,29-32)

38Party skrifgeleerdes en Fariseërs het na Jesus toe gekom. Hulle het vir Hom gesê: “Meneer, ons wil hê U moet vir ons ’n wonderteken wys sodat ons kan sien U kom van God.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index