Search form

Matteus 12:39

39Maar Jesus het vir hulle gesê: “Slegte en goddelose mense soos julle wil ’n wonderteken hê, hulle wil ’n bewys sien. God sal nie ’n teken vir julle wys nie. Julle sal net een teken kry, dit is die teken van die profeet Jona.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index