Search form

Matteus 12:46

Jesus se ma en sy broers

(Ook Mark 3:31-35; Luk 8:19-21)

46Jesus was besig om met mense te praat wat bymekaar was in ’n huis. Sy ma, Maria, en sy broers het buite die huis gestaan. Hulle wou met Jesus praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index