Search form

Matteus 13:14

14Die profeet Jesaja se woorde is waar wat hy oor hulle geskryf het. Hy het geskryf:

“Julle sal hoor en hoor,

maar julle sal niks verstaan nie.

Julle sal kyk en kyk,

maar julle sal niks sien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index