Search form

Matteus 13:2

2Baie mense het na Hom toe gekom en hulle het by Hom kom staan. Daarom het Jesus in ’n boot geklim en Hy het daarin gaan sit. Al die mense het op die strand gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index