Search form

Matteus 13:35

35So het die woorde waar geword wat die profeet in die Ou Testament gesê het. Hy het gesê:

“Ek sal gelykenisse gebruik

wanneer Ek met hulle praat.

Daar is dinge wat mense

nie geweet het nie,

dit was ’n geheim.

Ek sal dit vir almal vertel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index