Search form

Matteus 14:13

Jesus gee vir 5 000 mense kos

(Ook Mark 6:32-44; Luk 9:10-17; Joh 6:1-13)

13Jesus het gehoor wat gebeur het. Hy het toe in ’n boot weggegaan na ’n stil plek om alleen te wees. Baie mense het gehoor waar Jesus is en hulle het na Hom toe geloop uit die stede.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index