Search form

Matteus 14:24

24Die boot was toe ver van die land. Die branders het die boot rondgegooi, want die wind het sterk van voor gewaai.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index