Search form

Matteus 15:10

Dinge wat ’n mens onrein maak

(Ook Mark 7:14-23; Luk 6:39)

10Jesus het die mense na Hom toe geroep en vir hulle gesê: “Julle moet luister, sodat julle kan verstaan wat Ek sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index