Search form

Matteus 15:11

11Dit is nie die kos wat by ’n mens se mond ingaan wat hom onrein maak nie. ’n Mens word onrein van die dinge wat uit sy mond uitgaan, die dinge wat hy sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index