Search form

Matteus 15:29

Jesus maak baie siek mense gesond

(Ook Mark 7:31-32,35,37)

29Jesus het weggegaan en Hy het langs die See van Galilea gekom. Hy het teen die berg opgegaan en daar gaan sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index