Search form

Matteus 16:1

Die Fariseërs en die Sadduseërs wil ’n wonderteken sien

(Ook Matt 12:38-39; Mark 8:11-13; Luk 11:16; 12:54-56)

1Fariseërs en Sadduseërs het na Jesus toe gekom om Hom te toets en te kyk wat Hy doen. Daarom het hulle Hom gevra om vir hulle ’n wonderteken te wys wat van God kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index