Search form

Matteus 16:3

3Maar wanneer die lug vroeg in die oggend rooi en bewolk is, dan sê julle daar kom ’n storm. Julle kan na die lug kyk en die weer voorspel, maar julle verstaan nie die tekens wat wys wat nou gebeur nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index