Search form

Matteus 16:4

4Die slegte en sondige mense wat nou lewe, wil ’n wonderteken hê en ’n bewys sien. God sal nie ’n wonderteken vir hulle wys nie. Hulle sal net een wonderteken sien, en dit is die teken van Jona.”

En Jesus het hulle daar gelos en weggegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index