Search form

Matteus 17:1

God sê Jesus is sy Seun

(Ook Mark 9:2-8; Luk 9:28-30,33-36)

1Ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Jakobus se broer Johannes saam met Hom geneem tot op ’n hoë berg. Daar was nie ander mense by hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index