12Maar Ek sê vir julle, Elia het al klaar gekom, maar die mense het nie geweet dat dit hy is nie. Hulle het met hom alles gedoen wat hulle wou. So sal hulle ook baie slegte dinge doen aan My, die Seun van die mens.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.