Search form

Matteus 17:15

15en gesê: “Here, U moet asseblief jammer wees vir my seun, want hy kry epileptiese aanvalle en hy kry baie swaar. Hy val baie maal in die water of in die vuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index