Search form

Matteus 17:18

18Jesus het hard met die onrein gees gepraat. Die duiwel het toe uit die seun uitgegaan en hy het dadelik gesond geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index